Date Range
Date Range
Date Range
Adverteer op ons webblad! OOV Lede en Doelstellings. Uit die Hoof se Kantoor. Vergun my om u langs hierdie weg hartlik welkom te heet by Laerskool Hartenbos. Mag u en u kleingoed dan deel raak van die vennootskap wat deur bogenoemde missie daargestel word.
Personeelontwikkeling en kwaliteitonderrig staan voorop. Finansies en administrasie word effektief bestuur. N Skool waar leierskapvaardighede ontwikkel word. Kinders word as individue raakgesien en gebalanseerd ontwikkel.
Dit is duidelik dat hulle regtig ons skool se belange op die hart dra. Ek sien uit na drie jaar van groot suksesse.
Personeel Gr 1 - 7.